Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN
"Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #44116] Wo, 13 Junie 2001 21:41
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KITAARSPELER
D.J. Opperman

Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Vorige onderwerp: "Winternag" deur EUGENE MARAIS
Volgende onderwerp: "Vroegherfs" deur N.P. van WYK LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:38:12 MGT 2024